Dorsland

Dorsland – 2001, Album

Andrew Roos het intussen by ons aangesluit as keyboardspeler. Dit was asof hy gebore was om saam met ons te speel. Ons 3dealbum neem ons by hom op in Ermelo en stel dit bekendin Maart 2001. Verskeie songs van die album word benoem vir “Geraas” toekennings. Ek het die titelsnit saam met AndréSwiegers geskryf

Dorsland