Yster en Vuur

Yster en Vuur – 2017, Album

Nuwe liedjies, nuwe vuur, nuwemusikale inspirasie. Saam met Andrew Roos, Johan Rautenbach,Conley van der Westhuizenen ou vriende maak ons splinternuwe musiek.