Swerwerspoor

Swerwerspoor – 2011, Album

Almal vra hoekom het dit so lank geneem.Wat kan ek sê, ek werk stadig, met ‘n sagte hand. ‘n Klomp nuwe liedjies, bietjie van alles en vir die eerste keer die glas armonika.